Loading Events

← Back to Events

Vegkuns van Manlikheid

+27 82 336 4381||http://vegkunsvanmanlikheid.co.za

Ons is basies gewone Afrikaanse manne wat vriendskap broederskap, genot en nabyheid, deur pret, na aan die natuur wil beleef deur, avontuur en gedeelde aktiwiteite. Die meeste van ons het op plase grootgeword , so ons is boereseuns al bly meeste van ons in dorpe en stede.
Ons verwelkom manne, ongeag van status in die Imperiale Ryk, fisiese bou oriëntasie of agtergrond. Solank jy fisies en geestelik aktief kan wees en kan byhou.
If you are english you are also welcome but note, we conduct ourselves in Afrikaans here. For English I reccomend you go to Monkey Brothers Playing’s website.

Upcoming Events

November 2018

Sondagsrivier: Canoe Trail Avontuur – 16-18 Nov 2018

November 16 - November 18
Port Elizabeth, Colchester
Port Elizabeth, Eastern Cape South Africa
R1000
Find out more »
+ Export Events