Ek was baie geblok deur my eie nerves. Die fire ritual was amazing. Ek het na lunch n privaat burn gaan doen wat awesome was. Ek het dit baie moeilik geving om in almal se oë te staar want ek was ongelooflik nervous.
Die cuddles was n toppunt net om die connection te voel wat jy meestal nie voel nie. Ek het n nuwe respek vir n drukkie en jy sal nie glo wat dit vir my beteken nie.
Ek het gelove om kop tot kop te le met W en net te praat en te luister. Beslis iets wat ek huis toe bring en gaan toe pas.
Ek het baie van die vrae gehou en om oor die lyn te loop of staan vir antwoorde. Jy leer vrek baie van die ander mense daar.
Die undressing ceremony was amazing. Baie nice.
Ek wou eintlik uitgesit het met die frontal massage maar dis net my eie vrees gewees. Ek was mind blown met die experience en super bly ek het nie uitgesit nie. Ek het n ongelooflike lekker experience gehad en sal dit nie gou vergeet nie. Die energy van G en S was unreal. Ek was so ontspanne daarna dis moeilik om te beskryf.
Jou dag was fantasties beplan. Dit was eerlik waar ongelooflik en ek voel ontspan met n baie meer positiewe uitkyk op mense en mans as n geheel.
Jou kennis en les oor (shakra) 7 punte sal my nog baie laat lees en opsoek daarna..
My roetine gaan onmiddelik moet verander. Dis net te depressing 🤣
Wow wow wow.
Om saam deel te wees van die dag was n ware lewens les. Dankie dankie dankie.
Jy is baie special ❤️
PS: Laaste ding. Die change in die sexual perspective maak sin. Ek kan nie glo dat ek gister gedoen het wat ek het nie en die freedom daarom was kwaai. Het my kak jags gemaak 🤣